Sondag oggend dienste is om 09h30 in Hoërskool Vanderbijlpark se skoolsaal (Shakespeare Straat).
Vind meer uit oor wat alles gebeur op n Sondag oggend en hoe jy betrokke kan raak by Life Christian Fellowship.
|
|
Volg al die gebeure by Life Christian Fellowship op ons Events Kalender.
Dis belangrik vir ons om ons kalender op datum te hou, so as jy wil weet wat alles plaasvind deur die loop van die jaar, hou jou oog op hierdie spasie.
|
|
|